LeefstylKaapse egpaar kondig aan: Dis ’n dogtertjie
’n Privaat huurvlug sou R185 000 gekos het. Twee rookpatrone teen R850 stuk het die begroting in die groen gestoot.
satire s.nw. die gebruik van humor, ironie, oordrywing of bespotting om mense se onnoselheid bloot te lê en te kritiseer, veral in die konteks van kontemporêre politiek en ander aktuele kwessies.
Leefstyl’n Privaat huurvlug sou R185 000 gekos het. Twee rookpatrone teen R850 stuk het die begroting in die groen gestoot.
PolitiekDie aanlegbestuur verseker inwoners dat die eenheid streng volgens protokol 4B afgeskakel het.
LeefstylDie snoepietannie het botweg geweier om van plastiekstrooitjies ontslae te raak.
SakeDis tyd om diep te grawe en die stad se skuld te delg.
LeefstylVeertien vrae in die eerste 45 minute. Teen minuut 63 het hy nie meer geweet in watter land die karakters is nie.
SportSy maak die seekospastei reeds Donderdag klaar sodat die geure kan trek. Hy het ekstra mayonnaise gevra.
PolitiekDie gat is 52 sentimeter breed en lê voor nommer 64 — sedert 2018 ook sy geregistreerde woonadres.
LeefstylDie boodskap het om 04:47 gekom, vergesel met agt rooi waarskuwingsikone. Die skoonseun is om 05:12 geblok.
Staande berig · bly permanent op
Die redaksie het besluit dat ons nou nie elke keer 'n nuwe artikel gaan skryf as News24 vir AfriForum moet jammer sê nie, so ons hou die berig hier.
Ons stuur dit sodra ons dit versin het.
Ons stuur net die nuusbrief. Jy kan enige tyd uitteken.