SportRassie Erasmus vra my vrou om Vrydag vir die All Blacks te kook
Sy maak die seekospastei reeds Donderdag klaar sodat die geure kan trek. Hy het ekstra mayonnaise gevra.
satire s.nw. die gebruik van humor, ironie, oordrywing of bespotting om mense se onnoselheid bloot te lê en te kritiseer, veral in die konteks van kontemporêre politiek en ander aktuele kwessies.