SakeWoolworths winste styg na verkoop van Avo Toebroodjie
Die aandeelprys het 4,2% gestyg. 'n Tweede toebroodjie word reeds voorberei.
satire s.nw. die gebruik van humor, ironie, oordrywing of bespotting om mense se onnoselheid bloot te lê en te kritiseer, veral in die konteks van kontemporêre politiek en ander aktuele kwessies.